Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

 
== Wikipedia:Ten_Year_Society ==
Ek het die [[https://en.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Ten_Year_Society| en:Wikipedia:Ten_Year_Society]] opgemerk in die Engelse Wiki. Kan ons dieselfde doen? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 07:06, 27 Mei 2019 (UTC)
: Ek merk op jy stel nie 'n groep voor vir 15+ nie! ;-) Ek dink dis net so twee of drie van ons. Ek gee nie om vir so iets nie. Dit moet net nie gebruik word om mense te vervreem of uit te sluit nie. --[[Gebruiker:Alias|Alias]] ([[Gebruikerbespreking:Alias|kontak]]) 07:30, 27 Mei 2019 (UTC)
12 721

wysigings