Verskil tussen weergawes van "Haarlem, Wes-Kaap"

38 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Skakel
k
(Skakel)
}}
 
'''Haarlem''' in die [[Langkloof]] lê oos van [[Uniondale]] en 16 km oos van [[Avontuur]] op die [[R62 (Suid-Afrika)|R62]] provinsiale pad in die rigting van [[Joubertina]] en [[Port Elizabeth]]. Dit is langs die Jordaanrivier geleë wat van die suide uit die Langkloofberge vloei met die Kougaberge in die noorde.
 
J.C. Taute het in 1856 probeer om 'n dorp vir blankes daar te stig. In 1860 koop die [[Berlynse Sendinggenootskap]] dit en plaas eerw. Friedrich Prietsch in beheer. 'n Poging om die naam na Anhalt-Schmidt te verander, misluk.