Verskil tussen weergawes van "Carel Boshoff IV"

14 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
taal
k (taal)
 
== Biografie ==
Boshoff ishet afgestudeer in die [[teologie]], in [[filosofie]] en in [[ geskiedenis]]. Hy het met sy proefskrif in 'n doktorsgraad in geskiedenis verwerf. Sy proefskrif is later onder ditdie titel ''Afrikaners na [[Apartheid]''] gepubliseer.''
 
In die vroeë 1990's het hy saam met sy pa, sy familie en sy kinders na [[Orania]] getrek om 'n [[Volkstaat]] met Afrikaner [[selfbeskikking]] op te rig in die konteks van die grondwetlike onderhandelinge in Kempton Park.
 
In [[1994]] het hy deelgeneem aan die stigting van die [[Vryheidsfront Plus|Vryheidsfront]] en is hy aangestel as 'n permanente lid van die [[Volkstaat]]<nowiki/>raad. 
 
Hy is daarna verkies in die Orania Verteenwoordigende Raad en die Orania Dorpsraad en is aangestel as uitvoerende hoof van die Orania Beweging. Boshoff het 'n deurslaggewende rol gehad in die ontwikkeling van Orania se bestuur tot 'n ware munisipale raad.
Aan die einde van [[2001]] is hy verkies tot die provinsiale raad van die [[Noord-Kaap]].
 
In februarieFebruarie [[2003]] is hy verkies tot die provinsiale leier van die Vryheidsfront in die Noord-Kaap.
 
In die verlede was Boshoff ook 'n [[joernalis]] by [[Beeld]], 'n aanbieder van die TV-program ''Dwarsklap'' op [[KykNET]], 'n lid van die Groep van 63, en die president van die " Afrikanervryheidstigting ".
 
Carel Boshoff IV is getroud met Anje Strik. Hulle woon in Orania.
12 721

wysigings