Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Suid-Afrika"

::Let op: ZA is tot vandag toe die [[ISO 3166-1]]-kode vir Suid-Afrika en [[.za]] die topvlakdomein, natuurlik afgelei van die Nederlandse naam. SA is Saoedi-Arabië. Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]] [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 21:30, 28 Mei 2019 (UTC)
::: Ek kan nie die Grondwet van 1961 (in Afrikaans) aanlyn opspoor nie. Kan iemand my dalk uithelp? Dit sal lig werp op [[Gebruiker:Mieliestronk]] se vraag. – K175 ([[Gebruikerbespreking:K175|trap my uit]] | [[Spesiaal:Bydraes/K175|bydraes]]) 22:05, 28 Mei 2019 (UTC)
:::: Ek het vinnig in Jutastat gekyk en kon dit nie kry nie. Dit sê dalk meer oor my soekvermoë as oor die aan-/afwesigheid van daardie dokument op Jutastat. --[[Gebruiker:Alias|Alias]] ([[Gebruikerbespreking:Alias|kontak]]) 06:14, 29 Mei 2019 (UTC)
 
== Verwysings ==
12 721

wysigings