Verskil tussen weergawes van "Persefone"

24 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
Name
k (Burgert Behr het bladsy Persephone na Persefone geskuif: Spelling volgens Lys Klassieke Eiename)
(Name)
 
{{Inligtingskas2
|naam = PersephonePersefone
|kleur = #FFCC99
|titel = ''Griekse godin''
|beeld = Persephone Kruse1.JPG
|beeld_wydte = 150px
|beeld_onderskrif = ''PersephonePersefone'', deur Carl Max Kruse.
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_onderskrif =
|opskrif1 = Naam
|1 = PersephonePersefone
|opskrif2 = Godin van
|2 = Die lente
}}
 
'''PersephonePersefone''' of '''PersefonePersephonê''' was in die [[Griekse mitologie]] die verpersoonliking van die Aarde se vrugbaarheid en ook die godin van die onderwêreld. Sy was die dogter van [[Demeter]] alleen, of later van Demeter en [[Zeus]]. In die Olimpiese weergawe word sy die vrou van [[Hades]] (die onderwêreld).
 
PersephonePersefone is vandag ’n bekende figuur en haar verhaal is vol [[emosie]]: ’n onskuldige meisie, ’n moeder se hartseer oor haar ontvoering, en groot vreugde wanneer die dogter terugkeer. Dit verduidelik ook die kom en gaan van die seisoene.
 
== PersephonePersefone en Demeter ==
[[Hades]] (die god van die onderwêreld) ontvoer PersephonePersefone terwyl sy saam met haar ma, [[Demeter]], blomme pluk en neem haar as vrou. Demeter mis haar baie en vervloek die land, wat ’n groot droogte tot gevolg het. Daarna pleit sy by Zeus om haar dogter terug te bring.
 
Zeus stuur [[Hermes]] om dit te doen, maar Hades gee vir PersephonePersefone ses granaatsade om te eet en daarom moet sy ses maande van die jaar in die land van die afgestorwenes bly. Die ander ses maande kan sy op [[Olimpus]] woon saam met haar familie. Terwyl sy in die onderwêreld is, mag sy niks anders eet nie, anders sal sy dit nie weer kan verlaat nie. Vir die ses maande van haar afwesigheid, terwyl Demeter treur, keer die droogte (herfs en winter) terug.
 
=== PersephonePersefone en Adonis ===
[[Afrodite]] was [[Adonis]] se minnares en surrogaatma. Sy het [[MyrrhaMirra]] gevra om [[bloedskande]] te pleeg met haar pa, [[TheiasTeias]], die koning van [[Smirna]] of [[Sirië]]. MyrrhaMirra het in die donker by haar pa geslaap en toe TheiasTeias eindelik die bedrog ontdek, jaag hy sy dogter met ’n mes. MyrrhaMirra vlug en Afrodite verander haar in ’n [[mirreboom]]. Nadat TheiasTeias ’n pyl in die boom in geskiet het (of ’n beer die boombas met sy tande geskeur het), is Adonis uit die boom gebore.
 
Afrodite sit Adonis toe in ’n boks en neem hom na Hades sodat PersephonePersefone vir hom kan sorg. Adonis word ’n uiters aantreklike man en Afrodite gaan hom eindelik haal. PersephonePersefone wil hom egter nie teruggee nie en die twee godinne begin so baklei dat Zeus tussenbeide moet tree. Hy verklaar dat Adonis ’n derde van die jaar by Afrodite sal bly, ’n derde van die jaar by PersephonePersefone en die ander derde by wie hy wil. Natuurlik kies hy vir Afrodite.
 
Toe Adonis tydens ’n jagtog sterf, gaan hy terug na die onderwêreld, waar PersephonePersefone verheug is om hom te sien. Eindelik besef Afrodite waar hy is en haas haar na die onderwêreld om Adonis te gaan haal. Die twee godinne stry weer so erg dat Zeus tussenbeide moet tree. Dié keer gee hy Adonis vir ses maande van die jaar aan Afrodite en die ander ses maande van die jaar aan PersephonePersefone.
 
== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [[:en:Persephone]]''
{{Verwysings}}
* Burkert, Walter, ''Greek Religion'' 1985
* Kerenyi, Karl, ''Eleusis: Archetypal Image of Mother and Daughter'', 1960
* Zuntz, Günther, ''Persephone: Three Essays on Religion and Thought in Magna Graecia'', 1973
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Persephone|Engelse Wikipedia]]
 
{{Griekse mitologie}}