Verskil tussen weergawes van "Okeanos"

17 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Name)
k
}}
 
'''Okeanos''' ([[Grieks]]: Ὠκεανός) of '''Oceanus''' was in die [[Griekse mitologie]] ’n seegod en [[Titaan (mitologie)|Titaan]]. Hy is die verpersoonliking van die oseaan, wat deur die [[Antieke Griekeland|antieke Grieke]] beskou is as ’n enorme rivier wat om die plat aarde loop. Okeanos was ook in beheer van die opkoms en ondergang van die hemelliggame: [[Helios]] (die son), [[Selene]] (die maan) en die sterre.
 
Volgens sommige geleerdes is Okeanos eers verbind met al die sout watermassas van die aarde, dus ook die [[Middellandse See]]. Namate die Grieke se kennis uitgebrei het, is hy al hoe meer beskou as die water ver van Griekeland waarvan min bekend was. [[Poseidon]] het volgens hulle oor die Middellandse See geheers.