Verskil tussen weergawes van "Thomas Hobbes"

4 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Skakel
k (Skakel)
}}
 
'''Thomas Hobbes''' (1588 - 1679) was 'n [[Engeland|Engelse]] [[filosofie|filosoof]] wat vandag onthou word vir sy werk rakende politiese filosofie. Sy 1651-boek, ''Leviathan'', het die fondasie gevestig vir die meerderheid Westerse [[politieke filosofie]] uit die oogpunt van "[[sosiale kontrak]]"-teorie.
 
Hobbes het ook aan 'n wye verskeidenheid ander vakgebiede bygedra, waaronder geskiedenis, meetkunde, die fisika van gasse, teologie, etiek, algemene filosofie en [[politieke wetenskap]]. Hy het tydens die Engelse Burgeroorlog gelewe en die geweld en wetteloosheid van sy tyd het hom sterk beïnvloed.
14 455

wysigings