Verskil tussen weergawes van "Conegliano"

366 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Conegliano is die geboortestad van die Renaissance-skilder Giambattista Cima da Congeliano (1460−1517). Vandag is wynbou die belangrikste bron van inkomste. Saam met Valdobbiadene vorm Conegliano die sentrum van die Venetiese prosecco-wynboustreek. Hier is in 1877 ook die oudste wynbouskool in Italië gevestig. Conegliano vorm die beginpunt van Italië se eerste wynroete wat in 1966 ingerig is en deur die prosecco-wyngebiede in die omgewing loop.
 
== Feeste ==
Een van die hoogtepunte van Conegliano se feeskalender is die sogenaamde ''Dama Vivente'', 'n reusedambordspel wat jaarliks in Junie ná 'n feesoptog in historiese kostuums op die plein Piazza Cima met menslike figure gespeel - met deelnemers uit alle stadsdele. Die fees word ter herinnering aan 'n militêre oorwinning oor [[Treviso]] in 1241 gehou.
 
== Eksterne skakels ==