Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Morne"

Dis jammer dat ons nie 'n foto van Dr Willie Marais het nie, en jy is die enigste wat sal weet waar om dit te kry. [[Gebruiker:JMK|JMK]] ([[Gebruikerbespreking:JMK|kontak]]) 14:38, 28 Februarie 2019 (UTC)
:Ek sal my oë oophou! [[Gebruiker:Morne|Morne]] ([[Gebruikerbespreking:Morne|kontak]]) 16:41, 9 Mei 2019 (UTC)
 
== Kategorisering van NG Kerke ==
 
Morne, dankie vir die klompie NG kerke wat jy gister geskep het, dit was broodnodig en het 'n klompie rooi skakels verwyder. Ek sien die kategorisering is nie in ooreenstemmimg met die ou bestaande artikels nie. Ook, hoekom [[Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika| ]] en
[[Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk| 1]]? Verstaan nie. Groete ![[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 12:50, 2 Junie 2019 (UTC)