Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Morne"

Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
== Kategorisering van NG Kerke ==
 
Morne, dankie vir die klompie NG kerke wat jy gister geskep het, dit was broodnodig en het 'n klompie rooi skakels verwyder. Ek sien die kategorisering is nie in ooreenstemmimg met die ou bestaande artikels nie. Ook, hoekom [[''Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika| ]]'' en
[[''Kategorie:Nederduitse Gereformeerde Kerk| 1]]''? Verstaan nie. Groete ![[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 12:50, 2 Junie 2019 (UTC)