Verskil tussen weergawes van "Conegliano"

5 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
 
== Feeste ==
Een van die hoogtepunte van Conegliano se feeskalender is die sogenaamde ''Dama Castellana'', ook ''Dama Vivente'' genoem, 'n reusedambordspel wat jaarliks in Junie ná 'n feesoptog in historiese kostuums op die plein Piazza Cima met menslike figure gespeel word - met deelnemers uit alle stadsdele. Die fees word ter herinnering aan 'n militêre oorwinning oor [[Treviso]] in 1241 gehou.
 
== Eksterne skakels ==