Perspektief: Verskil tussen weergawes

77 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Beeld bygevoeg
(Nuut geskep)
 
k (Beeld bygevoeg)
[[Lêer:Staircase perspective.jpg|duimnael|Trappe in twee-punt perspektief]]
'''Perspektief''' is die grafiese voorstelling van driedimensionele voorwerpe en diepteverhoudings op ʼn tweedimensionele (plat) vlak. Hoewel elke voorwerp ʼn sekere ruimtelike uitgestrektheid (of diepte) besit, is dit vir die mens onmoontlik om die diepte-omvang daarvan uit ʼn enkele waarnemingspunt te sien. Die feit dat diepte hoegenaamd waargeneem kan word, is gedeeltelik daaraan toe te skryf dat ʼn mens twee oë het, wat dus meebring dat enige voorwerp in werklikheid vanuit twee waarnemingspunte gesien word.
 
32 727

wysigings