Perspektief: Verskil tussen weergawes

11 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Beeld bygevoeg)
kNo edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Staircase perspective.jpg|duimnael|upright=1.3|Trappe in twee-punt perspektief]]
'''Perspektief''' is die grafiese voorstelling van driedimensionele voorwerpe en diepteverhoudings op ʼn tweedimensionele (plat) vlak. Hoewel elke voorwerp ʼn sekere ruimtelike uitgestrektheid (of diepte) besit, is dit vir die mens onmoontlik om die diepte-omvang daarvan uit ʼn enkele waarnemingspunt te sien. Die feit dat diepte hoegenaamd waargeneem kan word, is gedeeltelik daaraan toe te skryf dat ʼn mens twee oë het, wat dus meebring dat enige voorwerp in werklikheid vanuit twee waarnemingspunte gesien word.
 
 
== Bronnelys ==
 
* Wêreldspektrum, 1982, ISBN 090840963X, volume 22, bl. 166
32 727

wysigings