Verskil tussen weergawes van "Pablo Picasso"

26 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Bild)
'''Pablo Ruiz Picasso''' ([[25 Oktober]] [[1881]] - [[8 April]] [[1973]]) was een van die meesters van [[20ste eeu]]se [[kuns]].
 
Pablo Picasso word wyd beskou as een van die mees invloedryke kunstenaars van die twintigste eeu. SyMet sy bekende skildery "Les Demoiselles d' Avignon" ([[1907]]), washet hy op 'n baanbrekerafwykingbaanbrekende wyse afgewyk van die opvatting dat verfskilderwerk 'n letterlike interpretasie van die realiteitwerklikheid moes wees. Die skildery het die verdraaiing van konvensionele perspektiewe gekombineer met die eenvoudige, beeldende vorms van [[Afrika]] -beeldhouwerk.
 
Saam met sy assosiatedeelgenote, George Braque en Juan Gris, het Picasso 'n nuwe kunsbeweging, [[Kubisme]], ontwikkel. Kubiste het gepoog om verhoogde betekenis te verkry deur die gebruik van geometriese en hoekige vorms en lyne en die gelyktydige verbeelding van verskeie fasette van dieselfde voorwerp. Die styl was gekenmerk deur die wedersydse deurdringing van vlakke van vorms, kleur en skakering.
"Guernica", een van Picasso se bekendste skilderye, is in 1936 geverf in reaksie op die bombardering van die Basque hoofstad van Guernica. Die skildery se aanklag van totalitarisme en sy wreedaardige voorstelling van die bruutheid van die gebeurtenis deur gebruik te maak van al die hulpbronne van die kubistiese ervaring, het bewys dat moderne kunsvorms soos kubisme in staat was om die moderne menslike toestand vas te vang en uit te beeld.
 
866

wysigings