Verskil tussen weergawes van "Blou Bulle"

1 greep bygevoeg ,  1 jaar gelede
(→‎Geskiedenis: Verbeter)
 
 
== Geskiedenis ==
'''Noord-Transvaal''' het op 25 Maart 1938 'n selfstandige rugbyunie geword toe die Suid-Afrikaanse Rugbyraad dit goedgekeur het dat die Pretoria-subunie, gestig in 1908, van sy moederunie, Transvaal, mag afstig.<ref name="Noord-Transvaalrugby 50">{{cite book | title=Noord-Transvaalrugby 50 | publisher=Noord-Transvaalse Rugbyunie | year=1988 | pages=433 bladsye| isbn=9780620115408978-0620115407}}</ref>
 
Die spel rugby het egter al in die vorige eeu in Pretoria begin, en reeds sedert die stigting van die Transvaalse Rugbyvoetbalunie in 1889, het die Pretoria-rugbyklub in die liga gespeel en is baie spelers vir die Transvaalse provinsiale span gekies. In latere jare was daar 'n Gekombineerde Pretoria-span, wat in maroen en goud streeptruie gespeel het en verskeie toerspanne, onder andere die Nieu-Seelandse All Blacks in 1928, die stryd aangesê het.