Verskil tussen weergawes van "Messier 98"

Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
 
| onderskrif=
| soort= [[Sterrestelsel#Klassifikasie|Oorgangspiraalsterrestelsel]]
| sterrebeeld= [[BereniceBerenike se Hare]]
| messier=
| tipe= SAB(s)ab
}}
 
'''Messier&nbsp;98''' of '''M98''' (ook bekend as '''NGC&nbsp;4192''') is ’n [[Sterrestelsel#Klassifikasie|oorgangspiraalsterrestelsel]] sowat 54,1&nbsp;miljoen [[ligjare]] van die [[Aarde]] af in die [[sterrebeeld]] [[BereniceBerenike se Hare]]. Dit is in 1781 deur [[Pierre Méchain]] ontdek saam met [[M99]] en [[M100]], en [[Charles Messier]] het dit in dieselfde jaar in sy [[Messier-voorwerp|katalogus]] van [[komeet]]agtige voorwerpe opgeneem. M98 het ’n [[blouverskuiwing]] en beweeg teen 140&nbsp;km/s in ons rigting.<ref name="ned">{{cite web
| title=Nasa/IPAC Extragalactic Database
| work=Results for Messier 98
[[Kategorie:Spiraalsterrestelsels]]
[[Kategorie:NGC-voorwerpe]]
[[Kategorie:BereniceBerenike se Hare]]