Verskil tussen weergawes van "Gould-gordel"

2 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (thumb → duimnael)
k
}}</ref>
 
Die gordel bevat baie helder sterre in baie [[sterrebeeld]]e, onder meer (min of meer in ’n oostelike rigting) [[CepheusKefeus (sterrebeeld)|CepheusKefeus]], [[Akkedis (sterrebeeld)|Akkedis]], [[Perseus (sterrebeeld)|Perseus]], [[Jagter (sterrebeeld)|Jagter]], [[Groot Hond (sterrebeeld)|Groot Hond]], [[Agterdek (sterrebeeld)|Agterdek]], [[Seile (sterrebeeld)|Seile]], [[Kiel (sterrebeeld)|Kiel]], [[Suiderkruis]], [[Sentour (sterrebeeld)|Sentour]], [[Wolf (sterrebeeld)|Wolf]] en [[Skerpioen (sterrebeeld)|Skerpioen]]. Die Melkweg beweeg ook deur die meeste van hierdie sterrebeelde, maar effens suidoos van die Wolf.
 
Volgens ’n teorie wat omstreeks 2009 voorgestel is, het die Gould-gordel sowat 30&nbsp;miljoen jaar gelede gevorm toe ’n stuk [[donker materie]] met die [[molekulêre wolk]] in ons streek gebots het. Daar is ook bewyse van soortgelyke Gould-gordels in ander [[sterrestelsel]]s.<ref>[http://www.newscientist.com/article/mg20427350.900-orions-dark-secret-violence-shaped-the-night-sky.html?full=true "Orion's dark secret: Violence shaped the night sky"], New Scientist, 21 November 2009, pp. 42–5.</ref><ref>{{cite journal |first=Kenji |last=Bekki |title=Dark impact and galactic star formation: origin of the Gould belt |url=http://www3.interscience.wiley.com/journal/122516341/abstract |journal=Monthly Notices of the Royal Astronomical Society: Letters |volume=398 |issue=1 |pages=L36–L40 |year=2009 |doi=10.1111/j.1745-3933.2009.00702.x|bibcode = 2009MNRAS.398L..36B |arxiv = 0906.5117 }}</ref>