Verskil tussen weergawes van "Gerrit Kruger"

61 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
 
== Gesinslewe ==
Ds. Van der Walt is op [[22 April]] [[1950]] op [[Potgietersrus]] getroud met Louisa Johanna van der Walt wat aan die PUK vir CHO haar B.A. (S.W.) en Hons. B.A. (Afd. Sosiologie) in 1945 en 1946 onderskeidelik behaal het, en wat in 1946 hoofdame was en aan wie die Raadsmedalje (Dames) toegeken is. Uit dié huwelik is 'n dogter, Elmien op 7 Mei 1954, en twee seuns, Gerrit Hendrik Jacobus op 11 Mei 1957 en Hendrik Petrus van der Walt op 19 Maart 1961, gebore. Louisa Kruger het op [[29 Mei]] [[2019]] 94 jaar oud geword.
 
== Bronne ==
85 897

wysigings