Verskil tussen weergawes van "Supersoniese snelheid"

geen wysigingsopsomming nie
 
 
Die eerste erkende vlug wat deur die [[klankgrens]] gebreek het deur ’n bemande tuig onder beheerde toestande was op 14 Oktober 1947 in ’n Amerikaanse navorsingsprojek met die eksperimentele Bell X-1-navorsingsvuurpylvliegtuig, met Charles "Chuck" Yeager as vlieënier. Die eerste produksievliegtuig wat deur die klankgrens gebreek het, was ’n F-86 Canadair Sabre met die eerste vroulike supersoniese vlieënier, Jacqueline Cochran.
 
== Sien ook ==
* [[Klankgrens]]
 
== Verwysings ==
31 069

wysigings