Verskil tussen weergawes van "Ferrara (provinsie)"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
| footnotes =
}}
Die '''Provinsie Ferrara''' ([[Italiaans]]: ''Provincia di Ferrara'') is 'n [[provinsie]] in die [[Emilia-Romagna]]-streek van [[Italië]]. Die [[hoofstad]] is die stad [[Ferrara]] as naamgewende nedersetting.
 
Dit het 'n oppervlakte van 2632 vierkante kilometer (1016 vierkante myl) en 'n totale bevolking van ongeveer 350 000. Daar is 26 comuni (enkelvoud: comune) in die Provinsie Ferrara.