Lensopeningprioriteit: Verskil tussen weergawes

Rol weergawe 2003505 deur Klimaatleugenaars (bespreek) terug. Vandalisme
(Rol weergawe 2003505 deur Klimaatleugenaars (bespreek) terug. Vandalisme)
Etiket: Ongedaanmaking
 
[[Lêer:Aperture priority mode.svg|duimnael|’n Kamera waarop lensopeningprioriteit gestel is.]]
'''Lensopeningprioriteit''', dikwijlsdikwels afgekort alsas '''A''' of '''Av''' (vir ''aperture value'') in [[fotografie]] is ’n stelling bijby sommige cameraskameras wat dedie fotograaf in staat steltstel om ’n specifiekespesifieke [[lensopening]] te kiezenkies terwijlterwyl dedie camerakamera dedie [[sluiterspoed]] zalsal kiezenkies om dedie juisteregte [[beligting (fotografie)|belichtingbeligting]] te verzekerenverseker. Dit verschilverskil van dedie handmodus, waar die gebruiker allebei dealbei waardes zelfself kiestkies, [[sluiterprioriteit]], waar dedie gebruiker ’n [[sluiterspoed]] kiestkies en dedie camerakamera dedie juisteregte lensopening, of dedie [[programmodus|programmamodus]], waar dedie camerakamera allebeialbei waardes kiestkies.
 
Die hoofdoel van lensopeningprioriteit is om die [[velddiepte]] te beheer. Dit is veral nuttig in landskapfotografie, waar ’n klein lensopening nodig is om voorwerpe van voor tot agter te laat skerp lyk, terwyl die sluiterspoed minder belangrik is. Dit kan ook in portretfotografie gebruik word om byvoorbeeld die agtergrond te verdof om die hoofvoorwerp te laat uitstaan.