Huis van Bourbon: Verskil tussen weergawes

56 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
+ Wapen van Luxemburg
("Coat_of_Arms_of_Luxembourg.svg" is verwyder omdat dit in Commons deur Krd verwyder is omrede: Broken redirect)
k (+ Wapen van Luxemburg)
{| class=toccolours border=0 cellspacing=0 cellpadding=4 align=right style="margin: 0 0 0.5em 1em;"
! style="background: #ccf; text-align:center; width: 15em;"|'''Huis van Bourbon'''
|}
[[Lêer:Grand Royal Coat of Arms of France.svg|duimnael|180px|Wapen van die Huis van Bourbon]]
{| class="infobox bordered" align=right style="width: 15.5em; font-size: 95%; text-align: left;" cellpadding="3"
|-
! Lande
| [[Frankryk]], [[Koninkryk van Navarra|Navarra]], [[Spanje]], [[Luxemburg]]
<div style="font-size:90%">Twee Sisiliës: '''BETWIS'''</div> [[Infante Carlos, Hertog van Kalabrië|Hertog Carlos van Kalabrië]] (1964-) <br />of<br />[[Prins Carlo, Hertog van Castro|Hertog Carlo van Castro]] (2008-)
<div style="font-size:90%">Luxemburg:</div> [[Henri, Groothertog van Luxemburg|Groothertog Henri I]] (2000-)
|-
|}
 
Die '''Huis van Bourbon''' is ’n belangrike [[Europa|Europese]] koningshuis, ’n tak van die [[Dinastie van die Capetingers]]. Konings van Bourbon het eerste in die [[16de eeu]] oor [[Koninkryk van Navarra|Navarra]] en [[Frankryk]] geheers. Teen die [[18de eeu]] het lede van die Bourbon-dinastie ook op die trone van [[Spanje]], [[Napels]] & [[Sisilië]] en [[Parma]] gesit. Spanje en [[Luxemburg, land|Luxemburg]] het tans Bourbon-monarge.
 
== Frankryk ==
 
== Spanje ==
[[Lêer:Escudo de España (mazonado).svg|duimnael|Koninklike wapen van Spanje.]]
[[Philip V van Spanje]] was die eerste Bourbon-heerser van Spanje, van 1700 af. Die Spaanse Bourbons — in Spanje word die naam '''Borbón''' gespel — is al verskeie kere omvergewerp en weer in plek gestel; hulle het regeer in 1700–1808, 1813–1868, 1875–1931 en 1975 tot die hede. Van die Spaanse lyn kom die koninklike lyn van die [[Koninkryk van die Twee Sisiliës]] (1734–1806 en 1815–1860, en in [[Sisilië]] net in 1806–1816), die Bourbon-Sisiliës-familie en die Bourbon-heersers van die [[Hertogdom van Parma]].
 
 
== Luxemburg ==
[[Lêer:Coat of arms of Luxembourg.png|duimnael|Wapen van die Groothertog Luxemburg]]
 
Groothertogin [[Charlotte, Groothertogin van Luxemburg|Charlotte]] van [[Luxemburg]] het met ’n lid van die Bourbon-Parma-lyn getrou en dus is haar opvolgers, wat sedert haar abdikasie in 1964 oor Luxemburg regeer, ook tegnies gesproke lede van die Huis van Bourbon.
 
 
== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [[:en:House of Bourbon]]
 
{{Regerende dinastieë in Europa}}
 
{{Normdata}}