Annegret Kramp-Karrenbauer: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
k (Beeld bygevoeg)
No edit summary
{{Inligtingskas Ampsbekleër
[[Lêer:Annegret Kramp-Karrenbauer 2 par Claude Truong-Ngoc janvier 2015.jpg|duimnael]]
| naam = Annegret Kramp-Karrenbauer
[[Lêer:| beeld = Annegret Kramp-Karrenbauer 2 par Claude Truong-Ngoc janvier 2015.jpg|duimnael]]
| beeldonderskrif =
| orde =
| termynaanvang =
| termyneinde =
| vise =
| voorganger =
| opvolger =
| geboortenaam =
| geboortedatum = <!-- vul slegs in indien onderstaande drie velde onbekend is (geboortejaar, geboortemaand en geboortedag -->
| geboortejaar = <!-- Jaartal, bv. 1950 -->
| geboortemaand = <!-- Maandtal, bv. 12 -->
| geboortedag = <!-- Dagtal, bv. 31 -->
| geboorteplek =
| sterfdatum =
| sterfplek =
| party =
| orde2 =
| termynaanvang2 =
| termyneinde2 =
| vise2 =
| voorganger2 =
| opvolger2 =
| orde3 =
| termynaanvang3 =
| termyneinde3 =
| vise3 =
| voorganger3 =
| opvolger3 =
| eggenoot =
| kinders =
| alma_mater =
| religie =
| handtekening =
| militer = <!-- Indien die persoon militêre diens gedoen het moet in hierdie veld “Militêre Diens” ingevoer word -->
| lojaliteit =
| tak =
| diensjare =
| rang =
| eenheid =
| oorloe =
| toekennings =
}}
 
'''Annegret Kramp-Karrenbauer''' ({{IPA-de|ˈʔanəɡʁeːt ˈkʁamp ˈkaʁənˌbaʊ̯ɐ}}; gebore 9 Augustus 1962), soms na verwys volgens haar voorletters '''AKK''',<ref>[https://www.nytimes.com/2018/02/26/world/europe/angela-merkel-cdu.html Angela Merkel Starts Grooming Successors, and One Stands Out], ''[[The New York Times]]''.</ref> is 'n [[Duitsland|Duitse]] politikus en sedert 2018 die leier van die Christelik Demokratiese Unie (CDU) in opvolging van [[Angela Merkel]]. Sy dien voorheen as sekretaris-generaal van die party en as minister-president van [[Saarland]] van 2011 tot 2018<ref name="officialwebsite">{{cite web|url=http://www.saarland.de/389.htm|title=Ministerpräsident – Saarland.de|first=|last=Saarland|website=www.saarland.de}}</ref> en word sodoende die eerste vrou om die Saarlandse regering te lei en die vierde vrou in Duitsland om 'n [[Deelstate van Duitsland|deelstaatsregering]] te lei. Kramp-Karrenbauer word as sosiaal konserwatief beskou, maar op die [[Links (politiek)|linkse]] vleuel van die CDU in terme van ekonomiese beleid, en is al as 'n sentris beskryf. Sy is 'n aktiewe [[Rooms-Katolieke Kerk|Katoliek]] en het op die Sentrale Komitee van Duitse Katolieke gedien.