Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Hans Merensky"

(Kop van besprekingsbladsy en bladtrekke)
 
{{Kop van besprekingsbladsy}}
{{Bladtrekke}}
 
== Help met onduidelike sin, asb. ==
 
Kan iemand dalk help om hierdie te redigeer? "Voorts het die mynmaatskappy vir geoloë permanente poste aangebied en was Merensky sonder inkome met die uitsondering van toevallige opdragte." In die konteks lyk dit of die maatskappy dalk juis nié sou poste aanbied nie. Is "inkome" "inkomste" of "heenkome"?
12 721

wysigings