Verskil tussen weergawes van "Hans Merensky"

23 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
beter skakel
k (beter skakel)
 
== Lewensgeskiedenis ==
Hans Merensky is op [[16 Maart]] [[1871]] op [[Botshabelo, Mpumalanga|Botshabelo]]-sendingstasie gebore. Sy vader was die welbekende sendeling, Alexander Merensky. Hy gradueer aan die Universiteit van Berlyn en slaag Geologie en Myningenieurswese met lof. Na sy praktiese opleiding in steenkoolmyne van die Saarstreek en in Silesië tree hy in diens van die Departement van Mynwese in [[Oos-Pruise]].
 
Hy kom in [[1904]] met verlof na [[Suid-Afrika]] toe om geologiese opnames te doen. Hy bestee maande om deur [[Transvaal]] te reis. Hy ontdek [[tin]] naby [[Pretoria]] en skryf 'n gedetailleerde verslag oor die moontlikhede van die Premier Diamantmyn. Merensky bedank sy pos as Duitse amptenaar en vestig homself as raadgewende geoloog in [[Johannesburg]] waar hy floreer het.
12 721

wysigings