Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

144 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Formule E ==
[[Lêer:5 Stoffel Vandoorne at Lung Wo Rd, Man Yiu St (20190310161031).jpg|duimnael|links|Stoffel Vandoorne bestuur 'n HWA Racelab e-renmotor]]
Op 15 Oktober 2018 word aangekondig dat Vandoorne vir die 2018-19 Formule E-seisoen vir HWA Racelab sal bestuur.<ref>{{cite web |url=http://www.fiaformulae.com/en/news/2018/october/stoffel-vandoorne-completes-hwa-racelab-s-driver-line-up/ |title=Stoffel Vandoorne completes HWA RACELAB's driver line up|publisher=Formula E |accessdate=15 October 2018}}</ref> Hy sou by Brittanje se Gary Paffett aansluit om die bestuurderspan vir HWA Racelab te voltooi.
 
70 265

wysigings