Verskil tussen weergawes van "Likkewaan"

433 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
→‎Komododraak: getalle, bewaring
(→‎Komododraak: getalle, bewaring)
 
== Komododraak ==
Die [[komodolikkewaan]] of [[komododraak]] (''Varanus komodoensis'') word afsonderlik genoem omdat hy in soveel opsigte uniek is. Hoewel diehierdie dier die grootste van al die akkedisagtiges is en tot 3 m lank word, is hy vir die eerste keer in 1912 ontdek. Die rede hiervoor is dat die spesie uitsluitlik op 'n klein deel van [[Floressee|Flores]] en op ʼn'n paar kleinvan eilandedie daarnaasliggende nabyeilandjies voorkom. DieHierdie komododraakgebiede isword diesedert grootste1980 van aldeur die akkedisagtigesNasionale Komodopark omsluit.
 
Vroeg in die 20e eeu het die gerugte die Nederlandse regering bereik dat 'n draak van 7 m op die eiland Komodo (32 km by 19 km), wat as strafkolonie gedien het, gewaar is. Die eerste voorbeelde van die "draak" is eers in 1912 ontdek, toe maj. P.A. Ouwens (1850- 1922), die destydse direkteur van die botaniese tuin in Buitenzorg (nou [[Bogor]]) in [[Java (eiland)|Java]], 'n vel en lewendige komodolikkewane opgespoor het.
 
Die "draak" was egter nie 7 m lank soos beweer is nie, maar die dier het 'n lengte van 3 m en 'n massa van 150 kg gehad. In ander dele van die wêreld was daar 'n toenemende vraag na die spesie vir dieretuine en wetenskaplike instellings. Die komododraak kan egter nie meer na willekeur uitgevoer word nie, omdat die eilandjieeilandjies intussen tot reservaat verklaar is. DieDit waarborg egter nie die voortbestaan van die unieke likkewaan kan egter nie gewaarborg word nie, want daar word steeds jag gemaakjaggemaak op bokke en varke, wat 'n belangrike deel van die komododraak se dieetprooi uitmaak.
 
Die ''World Animal Foundation'' het in 2019 geraam dat daar slegs 6 000 van die diere in die natuur oor is. 'n Smokkelsindikaat is ook ontbloot wat probeer het om 41 van die diere teen $35 000 stuks te verkoop. Gevolglik is Komodo-eiland vanaf Januarie 2020 nie meer vir toeriste toeganklik nie, en gaan daar gepoog word om hul getalle eers te laat aanwas.
 
== Bronne ==
10 108

wysigings