Verskil tussen weergawes van "Likkewaan"

881 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
+prente, teksdetails, "Asiaties" vir V. salvator om te onderskei van V. indicus
(→‎Komododraak: getalle, bewaring)
(+prente, teksdetails, "Asiaties" vir V. salvator om te onderskei van V. indicus)
[[Lêer:White-throated Monitor Lizard (Varanus albigularis) (11422080523).jpg|duimnael|regs|Kliplikkewaan (''Varanus albigularis'') in die Krugerwildtuin. Die spesie hou in die veld en is nie waterlewend nie.]]
Die '''likkewaanlikkewane''' (familie ''Varanidae'') is waarskynlik 'n baie ou maar tog hoogs ontwikkelde soortfamilie akkedisvan watakkedisse. goedHulle kan goed loop, swem en klim., Likkewaneen word net in die [[Ou Wêreld]] aangetref. Daar is 30 spesies, wat in lengte wissel van 20 cm tot 300 cm. Die grootste spesie is die komododraak of komodolikkewaan (Varanus komodoensis), wat soms selfs op wilde varke of takbokke jag maak. Likkewane het nie baie natuurlike vyande nie - die mens is hul enigste werklike vyand.
 
Die likkewaanfamilie (''Varanidae'') omvat 30 spesies, waarvan die lengte kan wissel tussen 20 cm en 300cm (die komododraak). Hoewel daar 'n groot verskeidenheid in lengte is, lyk die 30 spesies baie na mekaar. Alle likkewane het langwerpige lywe, smal koppe wat duidelik deur middel van 'n lang nek van die lyf geskei word, sterk, stewige pote en 'n lang, gespierde stert. Die sterk, gevaarlike kloue stel die dier in staat om rats en vinnig lê beweeg en goed in bome en oor rotse te klim. Die stert is dikwels sydelings afgeplat en word as ʼn swemorgaan en wapen gebruik.
 
Die likkewaan se hele lyf is met skubbe bedek. Op die rug is die [[Skubreptiel|skubbe]] rond en nie oormekaar gerangskik nie. Die skubbe op die pens is meer vierkantig en lê in dwars rye. Likkewane is [[Karnivoor|karnivore]] (vleisetendevleisvretende diere) en hul gebit is goed aangepas by die lewenswyse. Hulle het groot, skerp en spits tande waarmee die prooi doodgebyt en verskeur word. Die tande is egter nie geskik vir kou-doeleindes nie.
 
Die tong is lank en gevurk, kan ver uitgesteek word en weer heeltemal in die bek teruggetrek word soos by slange. Dit is nie net die tong van die likkewaan wat met die van slange ooreenstem nie, maar ook die bou van die ruggraat en skedel toon ooreenkomste; die likkewaan en ander akkedisagtiges kan dus net soos slange hulle keel wyd ooprek, wat hulle in staat stel om relatief groot prooidiere in te sluk.
 
== Lewenswyse ==
[[Lêer:Water monitor.jpg|duimnael|regs|Asiatiese likkewaan rus op 'n boomtak]]
Likkewane is [[dagdiere]] wat hulle snags skuilhou en bedags aktief na voedsel soek. Hulle is geheel en al vleisetendvleisvretend en hul voedsel kan uit sowel lewende prooi sowel as uit aas bestaan. Hulle eetvreet egter ook eiers. Die grootte van die prooi word bepaal deur die grootte en ouderdom van die likkewaan: die jong likkewane van die kleiner spesies vreet hoofsaaklik insekte, terwyl die groter spesies selfs relatief groot soogdiere sal jag.
 
Likkewane maak hoofsaaklik van hul oë gebruik om lewende prooi op te spoor. Die prooi word met die bek gevang en met die kake vasgebyt terwyl die likkewaan dit doodbyt of -slaan. Die gevurkte tong dien as reukorgaan en eiers en aas word met behulp daarvan opgespoor.
 
Die likkewaan kan selfs reukspore met behulp van sy tong volg. Indien die likkewaan self bedreig word, soek hy 'n veilige skuilplek. Wanneer dit onmoontlik is, suig hy sy lyf vol lug en neem 'n dreigende houding in, dikwels op die agterpote, deur 'n kwaai blaasgeluid te maak. Hy weer sy vyande met sy stert, bek en kloue af. Alle likkewane is eierlêend. Die eiers word ongeveer 'n maand na paring 15 tot 22 cm onder die grond gelê en met sand bedek. Sommige likkewane lê graag hulle eiers in [[miershope]], waar die pasgebore likkewaantjies 'n eerste maaltyd van miere kry.
 
Van 10 tot hoogstens 60 eiers word gewoonlik gelegelê, wat nilna 9 tot 10 maande self uitbroei. Die eiers is langwerpig met 'n taai, leeragtige dop. Soos alle reptiele is pasgebore likkewane selfversorgend vandat hulle uitgebroei het.
 
== Betekenis vir die mens ==
[[Lêer:Skin of malayan water monitor.JPG|duimnael|regs|Vel van 'n Asiatiese likkewaan]]
Van al die Akkedisagtiges is die likkewaan van die grootste waarde vir die mens, veral vanweë die nuttige gebruik van sy vel en vleis. In baie wêrelddele waar die likkewaan aangetref word, word hy gejag vir sy vleis, wat as 'n lekkerny beskou word en na hoender smaak.
[[Lêer:Varan komodský (Varanus komodoensis) - ZOO Plzeň 03.jpg|duimnael|regs|Poot van 'n Komododraak]]
Van al die Akkedisagtigesakkedisagtiges is die likkewaan van die grootste waarde vir die mens, veral vanweë die nuttige gebruik van sy vel en vleis. In baie wêrelddele waar die likkewaan aangetref word, word hy gejag vir sy vleis, wat as 'n lekkerny beskou word en na hoender smaak.
 
Die vel word gebruik vir die maak van skoene, handsakke en tasse. In [[Suid-Afrika]] word die likkewaan gejag vir sy vet en vel. Veral die Swartmense glo dat die vel en vet van likkewane ʼn genesende krag het. Die vet word in 'n verskeidenheid salwe gebruik, terwyl die velle gebruik word vir die maak van armbande, wat kwale soos rumatiek sou genees. Likkewane word ook graag in dieretuine aangehou, maar tot dusver kon hulle nog nie met sukses in aanhouding geteel word nie.
Die woestynlikkewaan (''Varanus griseus'') kom in [[Noord-Afrika]] sowel as in [[Arabië]] en Oos-Indië voor. Hy is vaal van kleur en ongeveer 1,2 m lank. In teenstelling met die waterlikkewaan is die woestynlikkewaan se stert rond. Die [[woestynlikkewaan]] word net in woestyngebiede aangetref, waar hy in ondergrondse gate woon. Omdat hy so vinnig en rats beweeg, sien toeriste die woestynlikkewaan gewoonlik as opgestopte halfwas diere in winkels.
 
Die volwasse woestynlikkewaan is sowat 1,5 m lank. In Suidoos-Asië en lndonesiëIndonesië kom die IndieseAsiatiese likkewaan (''Varanus salvator'') algemeen voor. Die dier lê graag op rivieroewers in die son en bak en word daarom dikwels vir ʼn krokodil aangesien. Die [[IndieseAsiatiese likkewaan]] word tot 2,7 m lank en het ovaalvormige neusgate en 'n afgeplatte stert. Hy is redelik bont, met geel kolle op die lyf en 'n geel pens. Die [[geellikkewaan]] (''Varanus flavescens'') word in [[Indië]] en [[Pakistan]] aangetref. Dit is ʼn geelbruin dier met 'n uitsonderlike kort kop.
 
Die swartgestippelde [[Bengaalse likkewaan]] (''Varanus bengalensis'') kom oor die hele suidelike deel van Asië voor en word, soos ''Varanus prasinus'' van [[Nieu-Guinee]], dikwels in bome aangetref. Verskeie likkewaanspesies word in Australië aangetref, byvoorbeeld die [[Gould-likkewaan]] (''Varanus gouldi''), wat in groot getalle in die sandgebiede van die land voorkom.
 
== Komododraak ==
[[Lêer:Komodo dragon Varanus komodoensis Ragunan Zoo 1.JPG|duimnael|regs|Komododraak in die Ragunan-dieretuin]]
Die [[komodolikkewaan]] of [[komododraak]] (''Varanus komodoensis'') word afsonderlik genoem omdat hy in soveel opsigte uniek is. Hoewel hierdie dier die grootste van al die akkedisagtiges is en tot 3 m lank word, is hy vir die eerste keer in 1912 ontdek. Die rede hiervoor is dat die spesie uitsluitlik op 'n klein deel van [[Floressee|Flores]] en op 'n paar van die naasliggende eilandjies voorkom. Hierdie gebiede word sedert 1980 deur die Nasionale Komodopark omsluit.
 
Die ''World Animal Foundation'' het in 2019 geraam dat daar slegs 6 000 van die diere in die natuur oor is. 'n Smokkelsindikaat is ook ontbloot wat probeer het om 41 van die diere teen $35 000 stuks te verkoop. Gevolglik is Komodo-eiland vanaf Januarie 2020 nie meer vir toeriste toeganklik nie, en gaan daar gepoog word om hul getalle eers te laat aanwas.
 
== Galery van die Asiatiese likkewaan==
== Bronne ==
<gallery mode="packed" heights="160">
File:Bindenwaran-101.jpg|Nabyskoot van kop
File:Water monitor showing split tongue .jpg|Die gesplete tong wat as reukorgaan dien
File:Varan0022.jpg|Jongeling met gespikkelde vel
</gallery>
 
== Bronne ==
* Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409583 band
10 108

wysigings