Verskil tussen weergawes van "Likkewaan"

8 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
vyande
(+kat)
(vyande)
[[Lêer:White-throated Monitor Lizard (Varanus albigularis) (11422080523).jpg|duimnael|regs|Kliplikkewaan (''Varanus albigularis'') in die Krugerwildtuin. Die spesie hou in die veld en is nie waterlewend nie.]]
Die '''likkewane''' (familie ''Varanidae'') is waarskynlik 'n baie ou maar tog hoogs ontwikkelde familie van akkedisse. Hulle kan goed loop, swem en klim, en word net in die [[Ou Wêreld]] aangetref. Daar is 30 spesies, wat in lengte wissel van 20 cm tot 300 cm. Die grootste spesie is die komododraak of komodolikkewaan (Varanus komodoensis), wat soms selfs op wildevarke of takbokke jag maak. LikkewaneVolwasse likkewane het nie baie natuurlike vyande nie – arende en die mens is hul enigste werklikedie vyandvernaamstes.
 
Die likkewaanfamilie (''Varanidae'') omvat 30 spesies, waarvan die lengte kan wissel tussen 20 cm en 300cm (die komododraak). Hoewel daar 'n groot verskeidenheid in lengte is, lyk die 30 spesies baie na mekaar. Alle likkewane het langwerpige lywe, smal koppe wat duidelik deur middel van 'n lang nek van die lyf geskei word, sterk, stewige pote en 'n lang, gespierde stert. Die sterk, gevaarlike kloue stel die dier in staat om rats en vinnig lê beweeg en goed in bome en oor rotse te klim. Die stert is dikwels sydelings afgeplat en word as ʼn swemorgaan en wapen gebruik.
10 108

wysigings