Verskil tussen weergawes van "George Armstrong Custer"

1 042 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Inligtingkas
k (opskrif)
(Inligtingkas)
{{Inligtingraampie Ampsbekleër
| naam = George Armstrong Custer
| beeld = Custer Bvt MG Geo A 1865 LC-BH831-365-crop.jpg
| beeldonderskrif = Custer, ongeveer in 1865
| orde = 'n [[Amerikaanse]] [[kavallerie]] bevelvoerder
| termynaanvang =
| termyneinde =
| voorganger =
| opvolger =
| geboortedatum = [[5 Desember]]
| geboortejaar = [[1839]]
| geboortemaand =
| geboortedag =
| geboorteplek = New Rumley, [[Ohio]]
| sterftedatum = [[25 Junie]] [[1876]]
| sterfteplek = Crow Agency
| party =
| eggenoot = Elizabeth Clift Bacon
| kinders =
| alma_mater = West Point
| religie =
| handtekening = [[File:George Armstrong Custer signature.svg|175px]]
| militer = Militêre Diens
| lojaliteit = [[Verenigde State]]
| tak =
| diensjare =
| rang =
| eenheid =
| oorloe = Amerikaanse Burgeroorlog
Indiaanse Oorloë
Slag van Little Bighorn
| toekennings =
}}
'''George Armstrong Custer''' (New Rumley, [[5 Desember]] [[1839]] - Crow Agency, [[25 Junie]] [[1876]]) was 'n [[Amerikaanse]] [[kavallerie]] bevelvoerder tydens die [[Amerikaanse Burgeroorlog]] en die Amerikaanse Indiaanse Oorloë. Hy is die beste bekend vir sy nederlaag en dood in die Slag van Little Bighorn, waar hy en sy mag deur 'n koalisie van [[Indiane|Indianse]] stamme onder leiding van Sitting Bull and [[Crazy Horse]] vermorsel is.
 
19 676

wysigings