Verskil tussen weergawes van "George Armstrong Custer"

k
Bronne
k
k (Bronne)
 
Na die Slag van die Washita-rivier in November 1868 was Custer (volgens kaptein Frederick Benteen, hoof van die Ben Clark-verkenners en Cheyenne-legendes) nie-amptelik getroud met Mo-nah-se-tah, die dogter van die Cheyenne Hoof Little Rock (Little Rock is gedood in die Slag van Washita). In Januarie 1869, twee maande na die geveg by Washita, het Mo-nah-se-tah 'n kind gehad. Volgens die Cheyenne-legendes het sy 'n tweede kind van Custer gehad. Volgens sommige geskiedkundiges het Custer onvrugbaar geword nadat hy [[gonorree]] in West Point opgedoen het. Die kind se pa sou moontlik sy broer Thomas kon wees.
 
== Bronne ==
* [http://militaryhistory.about.com/od/1800sarmybiographies/p/custer.htm Military history. Geraadpleeg op 18 April]
* Eicher, John H. and David J. Eicher. ''Civil War High Commands''. Stanford, California: Stanford University Press. 2001, ISBN 0-8047-3641-3.
* Utley, Robert M. ''Cavalier in Buckskin: George Armstrong Custer and the Western Military Frontier'', revised edition. Norman, OK: University of Oklahoma Press. 2001, ISBN 0-8061-3387-2.
 
== Notas ==
19 668

wysigings