Verskil tussen weergawes van "Tuinroete-distriksmunisipaliteit"

geen wysigingsopsomming nie
(burgemeester: Memory Booysen (21016-))
|hoofstad=[[George]]
|burgemeester= Memory Booysen (DA)(2016-)
|bevolking=454574 924265 <small>(20012011)</small>
|tale=[[Afrikaans]], [[Xhosa]], [[Engels]]
|area=23 323331
|beeld_ligging=Map of the Western Cape with Garden Route highlighted (2016).svg
}}
 
== Geografie ==
=== BureBuurdistrikte ===
* [[Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit|Sentraal Karoo]] (DC5) in die noorde
* [[Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit|Sarah Baartman]] (DC10) in die ooste
!Plaaslike munisipalitteit
!Kode
!Oppervlak
!Bevolking
!%
 
|-
|[[Kannaland Plaaslike Munisipaliteit|Kannaland]] ||WC041 ||2324 952767 ||5 4 758 ||4.273%
|-
|[[Hessequa Plaaslike Munisipaliteit|Hessequa]] ||WC042 ||4452 101642 || 5 733 ||9.6917%
|-
|[[Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit|Mosselbaai]] ||WC043 ||7189 503430 || 2 011||15.7257%
|-
|[[George Plaaslike Munisipaliteit|George]] ||WC044 ||135193 404672 ||295 191||33.7673%
|-
|[[Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit|Oudtshoorn]] ||WC045 ||8495 681933||3 537 ||1816.617%
|-
|[[Bitou Plaaslike Munisipaliteit|Bitou]] ||WC047 ||2949 149162 ||6 992||8.4156%
|-
|[[Knysna Plaaslike Munisipaliteit|Knysna]] ||WC048 ||5168 451659 ||1 109||11.3196%
|-
|[[Eden-distriksmunisipaliteit #Distriksbestuursgebied|Eden Distriksbestuursgebied]] ||WCDMA04 ||14 683 ||3.23%
|}
 
== Wapens ==
Die distriksmunisipaliteit is in 2000 gestig deur die Klein Karoo- en Suid-Kaap-distriksrade saam te smelt. Alhoewel Tuinroete se raad nog nie 'n wapen aangeneem het nie, het albei sy voorgangers wapens gevoer.
 
'''Klein Karoo''' — Die wapen is in 1991 by die [[Buro vir Heraldiek]] geregistreer : ''In silwer, in die skildhoof swart hoekige tweelingbalke, daaroorheen 'n horing van oorvloed wat vrugte uitstort, alles van natuurlike kleur; die skild oortop met 'n muurkroon met drie uitkomende torings, alles silwer''. Die skildhouers was twee volstruise, en die wapenspreuk "Servire populo".<ref name=bvh>http://www.national.archsrch.gov.za.</ref>
 
'''Suid-Kaap''' — Hierdie raad het aanvanklik die wapen van een van sy voorgangers, die [[George]]-afdelingsraad, gebruik.<ref name=mjb>''Amptelike Suid-Afrikaanse Munisipale Jaarboek'' (1993).</ref> Dit het in 1997 'n nuwe wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : ''Golwend deursnede van groen, en in die skildvoet golwend gedwarsbalk van vier stukke, silwer en blou, op die groen belaai met 'n silwer vyfpuntige ster tussen twee goue bye; 'n hoekige silwer skildhoof; die skild oortop met 'n muurkroon met drie uitkomende torings, alles goud''. Die skildhouers was twee Knysa loeriesKnysaloeries, en die wapenspreuk "Spectemur agendo".<ref name=bvh />
 
== Demografie ==
98 539

wysigings