Verskil tussen weergawes van "FOSATU"

983 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Wysigings deur 154.73.218.37 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot
k (Wysigings deur 154.73.218.37 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot)
Etiket: Terugrol
Die '''Federation of South African Trade Unions''' ('''FOSATU''') was 'n [[vakbond]]-federasie wat deur 'n kongres oor die naweek van 14&ndash;15 April 1979 in [[Hammanskraal]] gestig is. Vyf dae later, op 20 April, is die nuwe vakbond-federasie amptelik bekendgestel.<ref name="Future">{{cite book |last=Friedman |first=Michelle |title="The Future is in the Hands of the Workers": A History of FOSATU |url=http://www.historicalpapers.wits.ac.za/docs/fosatu/fosatu.pdf |accessdate=13 Julie 2013 |year=2010 |publisher=Mutloatse Heritage Trust |location=Johannesburg |isbn=978-09869833-1-3 |page=14&ndash;18}}</ref><ref name="SAHO">{{cite web |url=http://wwww.sahistory.org.za/dated-event/federation-south-african-trade-unions-founded |title=The Federation of South African Trade Unions is founded |last1=South African History Online |first1= |date= |website=www.sahistory.org.za |publisher= |accessdate=15 Julie 2013}}</ref> Die wortels van FOSATU lê in die spontane 1973-stakings in [[Durban]] en [[Pinetown]] deur swart werkers ('n deel van die sogenaamde "Durban Moment"). Op 1 Desember 1985 het FOSATU ontbind en 'n deel van die nuwe [[COSATU|Congress of South African Trade Unions]] (COSATU) geword.<ref name="SA History">{{cite web |url=http://www.sahistory.org.za/topic/congress-south-african-trade-unions-cosatu |title=Congress of South African Trade Unions (COSATU) |last1=South African History Online |first1= |date= |website=www.sahistory.org.za |publisher= |accessdate=15 Julie 2013}}</ref><ref name="Cosatu History">{{cite web |url=http://www.cosatu.org.za/show.php?ID=925 |title=Brief History of COSATU |last1=COSATU |first1= |date= |website=www.cosatu.org.za |publisher= |accessdate=15 Julie 2013}}</ref>
 
== Verwysings ==
[[Kategorie:Politiek van Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse vakbonde]]
Gerhard was hier
 
YEEEEEEEEEET!!!!!!!
 
BTW pall mall blou is die beste gwai ooit