Verskil tussen weergawes van "Kretensiese hiërogliewe"

Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Taal)
Die '''Kretensiese hiërogliewe''' is 'n ongekodeerde skrifstelsel[[skryfstelsel]] uit die [[Minoïese beskawing|Minoïese tydperk]], wat van die 20ste tot die 15de eeu v.C. op die eiland [[Kreta]] gebruik is. Die gebruik daarvan blyk uit die [[Minoïese beskawing|tydperke MM I tot MM III A]] van die Minoïese beskawing.<ref>[http://www.uibk.ac.at/sprachen-literaturen/sprawi/pdf/Hajnal/mykgr1.pdf Die voralphabetischen Schriften in Kreta und Zypern]</ref> Uit die Kretensiese hiërogliewe het die sogenaamde [[Lineêr A]] ontstaan; albei [[skryfstelsel]]sskryfstelsels is egter vir 'n tyd saam gebruik.
[[Lêer:Pini-plombe-orig-II2_316d_3.2.jpg|duimnael|300x300px|Seël gemaak van groen jaspis met Kretensiese hiërogliewe; [[18de eeu v.C.]]]]
{| class="wikitable sortable"