Verskil tussen weergawes van "Kretensiese hiërogliewe"

geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
Die '''Kretensiese hiërogliewe''' is 'n ongekodeerde [[skryfstelsel]] uit die [[Minoïese beskawing|Minoïese tydperk]], wat van die 20ste tot die 15de eeu v.C. op die eiland [[Kreta]] gebruik is. Die gebruik daarvan blyk uit die [[Minoïese beskawing|tydperke MM I tot MM III A]] van die Minoïese beskawing.<ref>[http://www.uibk.ac.at/sprachen-literaturen/sprawi/pdf/Hajnal/mykgr1.pdf Die voralphabetischen Schriften in Kreta und Zypern]</ref> Uit die Kretensiese hiërogliewe het die sogenaamde [[Lineêr A]] ontstaan; albei skryfstelsels is egter vir 'n tyd saam gebruik.

[[Lêer:Pini-plombe-orig-II2_316d_3.2.jpg|duimnael|300x300px|Seël gemaak van groen jaspis met Kretensiese hiërogliewe; [[18de eeu v.C.]]]]

{| class="wikitable sortable"
! skryfstelsel

| [[Lineêr A]]
| [[Kreta]]; geïsoleerde vondste op die Egeïese Eilande (Kea, Kythira, Milos, Thera), in Klein-Asië (Milete, [[Troje]]<ref>Edwin L. Brown: ''Linear A on Trojan Spindlewhorls, Luvian-Based FANAΞ on Cnossus.'' In: Gareth L. Schmeling, Jon D. Mikalson (Hrsg.): ''Qui Miscuit Utile Dulci. Festschrift Essays for Paul Lachlan MacKendrick.'' Bolchazy-Carducci Publishers, Wauconda - Illinois 1998, S. 51–68.</ref>) en op die Griekse vasteland (Laconia).
| van 1900 tot 1450 <ref>''Literacy and History: The Greeks.'' R.I.C. Publications, 2007[http://books.google.com/books?id=K2zOhNL5skcC&pg=PA2]</ref> <ref>Khosrow Jahandarie: ''Spoken and Written Discourse: A Multi-disciplinary Perspective.'' Greenwood Publishing Group, 1999 [http://books.google.com/books?id=0R52Nzw_0c4C&pg=PA200]</ref>

| [[Lineêr B]]
| Kreta ([[Knossos]]), en vasteland ([[Pylos]], [[Micene]], Thebe, [[Tiryns]], Agios Vasilios, Dimini)
| van 1450 tot 1200

* [http://www.obib.de/Schriften/AlteSchriften/Hieroglyphen/Kretisch.html Old scripts: Cretan hieroglyphs]
* [http://people.ku.edu/~jyounger/Hiero/ Texts in Cretan hieroglyphic script]

{{Normdata}}

[[Kategorie:Skryfstelsels]]
23 899

wysigings