Verskil tussen weergawes van "Roofdier"

317 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
 
"Predator" (uitspraak: pre-DA-tor) of die meervoud, "predatore" kan ook gebruik ipv "roofdier", maar dit word afgeraai omdat dit baie [[anglisisme|anglisisties]] is.
 
<br />
 
== Indeling ==
 
In byna alle gevalle word die werklike vang van die prooidier deur die wyfies gedoen. By baie van die roofdiere kom die mannetjies en die wyfies slegs gedurende die paarseisoen bymekaar en leef hulle die res van die tyd alleen. By soorte soos die wolwe kom blywende paarvorming egter wel voor, terwyl die mannetjies en die wyfies van soorte soos [[jakkals]]e en [[wildehond]]e ook dikwels meer as een seisoen bymekaar bly. Die kleintjies van roofdiere word meestal blind gebore en bly geruime tyd in die nes voordat hulle dit verlaat. Die wyfie bly meestal by die kleintjies totdat hulle selfstandig kan jag, en soms nog langer. Tierwyfies bly meer as 18 maande by hul kleintjies.
 
<br />
== Verwantskap ==
Die Carnivora is een van die ses soogdierordes van die [[soogdier#Laurasiatheria|Laurasiatheria]] en die Pholidota (die [[ietermagog]]) is naverwant binne hierdie groep. Die verwantskap binne die Carnivora is geneties moeilik presies te bepaal omdat daar kort periodes gewees het waarin groot veranderings in die DNS plaasgevind het. Hierdie effek word ''Incomplete Lineage Sorting (ILS)'' genoem. Veral binne die Musteloidea is dit 'n probleem. Volgens Doronina et al. moet die stamboom ongeveer so uitgesien hê:<ref>''Exploring Massive Incomplete Lineage Sorting in Arctoids (Laurasiatheria, Carnivora)'' Mol Biol Evol (2015) 32 (12): 3194-3204. {{Outeur|Liliya Doronina, Gennady Churakov, Jingjing Shi, Jürgen Brosius, Robert Baertsch, Hiram Clawson en Jürgen Schmitz}}</ref>
|label1=[[Laurasiatheria]]
|1={{Clade
|label1=Ferae
|1={{clade
|1=- [[ietermagog]]
|label1=Pholidota
|label2='''Carnivora'''
|2={{clade
|label1=[[Feliformia]]
|label2=[[Caniformia]]
|1=[[Felidae]] (katte)
|2={{clade
|1=[[Canidae]] (honde, wolwe)
|label2=Arctoidea
|2={{clade
|1={{clade
|1=[[Ursidae]] (bere)
|2=Ailuropodinae - ([[panda]])}}
|2={{clade
|label1=[[Pinnipedia]]
|1={{clade
|1={{clade
|1=Odobenidae - ([[walrus]]se)
|2=Otariidae -([[pelsrob]]be)}}
|2=[[Phocidae]] - ([[seehond]]e)}}
|label2=Musteloidea
|2={{clade
|1=[[Ailuridae]] - ([[rooi panda]])
|2={{clade
|1=[[Mustelidae]] - ([[wesel (dier)|wesel]], [[ratel]])
|2=[[Procyonidae]] - (wasbeer)}}
|3=[[Memphitidae]] - (stinkdiere)}}
}}}}}}}}}}
|2={{clade
|1=[[Cetartiodactyla]]
|2=[[Perissodactyla]]
|3=[[Vlermuis|Chiroptera]]
|4=[[Eulipotyphla]]}}}}
}}
 
 
== Bronnelys ==
 
* Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409656, volume 24, bl. 103
 
27 100

wysigings