Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
 
== Vroeë geskiedenis ==
 
 
In die laat [[19de eeu|19e eeu]], toe [[Marconi]] se uitvinding, die radio, nog in die beginstadium van sy ontwikkeling was, het 'n werknemer by die Port Elizabethse telefoonsentrale, [[Edward Alfred Jennings]], die eerste radio-ontvangstoestel in Suid-Afrika gebou. In [[1899]] het dr. (later sir) John Beattie 'n demonstrasie van draadloostelegrafie (radiotelegrafie) in 'n tent op die Parade in Kaapstad gegee, deur boodskappe oor ʼn afstand van 122 m te versend.
 
== Sien ook ==
*[[René Caprara]]
 
== Bronne ==
* Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409664, volume 25, bl. 15
 
== Eksterne skakels ==
 
* Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409664, volume 25, bl. 15
{{Commons-kategorie inlyn|South African Broadcasting Corporation}}
* {{en}} [http://www.sabc.co.za/ Amptelike webwerf]
'''Media'''
* [http://www.youtube.com/watch?v=2Z28k3SmZ5U ''youtube.com: Die eerste SAUK-televisiebeeldsending op 5 Januarie 1976'']
 
{{Normdata}}
 
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse televisiekanale]]
10 513

wysigings