Verskil tussen weergawes van "Sipriese lettergreepskrif"

geen wysigingsopsomming nie
(taal)
[[File:Cypriot syllabic inscription 600-500BC.jpg|thumb|right|]]
'''Sipries skryfstelsel''' is 'n [[lettergreepskrif]] wat in die 11de tot die 3de eeu v.C. in [[Siprus]] in gebruik was. DiéDit was dus nog voordat daar sprake was van die CypriotieseSipriotiese dialek - onderdeel van die Arkadiese-Sipriese dialekgroep van die oue [[Grieks]] - en die inheemse Eteosipriese taal.
 
Die klassieke Sipriese skryfstelsel gewordword meestal geskryf van regs na links geskryf, maar daar was ook enkele inskripsies geskryfwat van links se na regs geskryf is. DiéDit gewordis al in die 19e eeu ontsyfer deur George Smith ontsyferMic.
 
Die klassieke Sipriese geskrifte gaan terug na die Siprominoïese skryfstelsel of die Ou-Sipriese lineêre skryfstelsel, wat baie lyk soos die [[Lineêr A|Lineêre A]] in Kreta en waarskynlik in die 15e eeu v.C. deur kontakte met [[Kreta]], moontlik ook met die [[Miceense Griekeland|Myceense]] Grieke na die eiland gekom het.
22 781

wysigings