Verskil tussen weergawes van "Siprus"

1 greep bygevoeg ,  2 jaar gelede
Die eiland word al 12 000 jaar lank bewoon en al die antieke magte in die omgewing het dit al beset.
 
Siprus is sedert die middel van die Neolitikum deur mense gekoloniseer. Na 'n ekologiese ramp rondom 6000 vC was die eiland 'n geruime tyd onbewoond, maar nuwe setlaars het in die [[Kopertydperk]] aangekom. As gevolg van groot hoeveelhede kopererts het die eiland in die [[Bronstydperk]] en vroeë [[Oudheid]] 'n belangrike rol gespeel in die Mediterreense handel. Alhoewel die eiland oorspronklik bewoon is deur inheemse bevolking, blykbaar verband hou met die pre-Semitiese kulture van die Midde-Ooste, het die meeste eilandbewoners gedurende dedie 10de-5de eeue hul taal van inheems na Grieks verskuif sonder skynbare spore van inval of kulturele verandering. Siprus het tot die Romeinse verowering 'n kultuur wat verskil van Griekeland s'n gehandhaaf.
 
Van 1878 tot 1960 was dit in Britse hande. Daarna word dit onafhanklik. In 1974 raak Griekeland en Turkye in ’n skermutseling oor die eiland betrokke en dit word defacto in 'n Grieks-Sipriotiese deel (die suidwestelike twee derdes) en ’n Turks-Sipriotiese deel (die noordoostelike derde) verdeel.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
22 781

wysigings