Verskil tussen weergawes van "Horst aan de Maas"

bygewerk
(bygewerk)
(bygewerk)
|koördinaattipe=
|koördinaatwys=aansig=inlyn,titel
|bevolking_soos_op=1 FebruarieJanuarie 20122019
|bevolkingnotas=
|bevolking_totaal=4196942293
|bevolkingsdigtheid_km2=350224
|bevolkingsdigtheid_myl2=906.5
|bevolking_metro=
|bevolkingsdigtheid_metro_km2=
}}
 
'''Horst aan de Maas''' ([[Limburgs]]: ''Haors aan de Maas'' of ''Hôrs aan de Maas'') is 'n [[munisipaliteit]] in die [[Nederland]]se provinsie [[Limburg, Nederland|Limburg]], wat grens aan die [[Maas]]-rivier en aan die provinsie [[Noord-Brabant]], en wat deels in die streek van [[Die Peel]] lê. Die munisipale gebied het sowat 42 000 inwoners (20122019) en 'n oppervlakte van 192 km².
 
Horst aan de Maas is in 2001 gestig en gevorm uit die munisipaliteite [[Broekhuizen]], [[Grubbenvorst]] en [[Horst, Limburg|Horst]]. Die munisipaliteite [[Sevenum]] en deels [[Meerlo-Wanssum]] is in 2010 toegevoeg. Horst is die administratiewe setel van die munisipaliteit.
31 566

wysigings