Verskil tussen weergawes van "Wes-Indiese nasionale krieketspan"

k
Nuwe prent
(Bygewerk & Hersien)
k (Nuwe prent)
|10 = 173/193<br />2/1
|opskrif11 = <small>Soos op</small>
|11 = <small>1516 Julie 2019</small>
}}
 
Die '''Wes-Indië nasionale krieketspan''', met die bynaam die ''Men in Maroon'', is die nasionale [[krieket]]span van [[Wes-Indië]]. Die span staan ook bekend as die Wes-Indiese Eilande of, in die omgangstaal, die Windies, en is 'n multi-nasionale krieketspan in 'n sportkonfederasie wat 15 hoofsaaklik [[Engels]]sprekende [[Karibiese gebied|Karibiese lande]], [[Britse oorsese gebiede|Britse afhanklikhede]] en nie-Britse afhanklikhede verteenwoordig. Die Wes-Indiese krieketspan is tans agste op die IKR-ranglys in toetse, negende in eendagwedstryde en negende in T20Is soos deur die IKR bepaal.<ref>{{Webaanhaling|url=https://www.icc-cricket.com/rankings/mens/team-rankings/test |titel=Men's Test Team Rankings |toegangsdatum=1516 Julie 2019}}</ref><ref>{{Webaanhaling|url=https://www.icc-cricket.com/rankings/mens/team-rankings/odi |titel=Men's ODI Team Rankings |toegangsdatum=1516 Julie 2019}}</ref><ref>{{Webaanhaling|url=https://www.icc-cricket.com/rankings/mens/team-rankings/t20i |titel=Men's T20I Team Rankings |toegangsdatum=1516 Julie 2019}}</ref>
 
[[Lêer:West Indies cricket team 1930-31.jpg|duimnael|links|Die Wes-Indiese Krieketspan 1930/31 in Australië]]
 
== Lidlande en afhanklikhede ==
[[Lêer:Windies.png|duimnael|Vlag van die Wes-Indiese Krieketraad en -span sedert 1999]]
[[Lêer:WestIndiesCricketFlagPre1999.svg|duimnael|Vlag tot 1999]]
[[Lêer:BrianLaraUkexpat.jpg|duimnael|Brian Lara hou die wêreldrekord vir die hoogste telling in toetskrieket (400 teen Engeland in 2003/04)]]
Die huide span behels: