Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

188 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
* [[Illiries tale]] — waarskynlik verwant aan Messapies; vewantskappe met Albanees soms voorgestel.
* [[Venetiese taal]] — na aan Italies.
* [[Messapies]]— taal nie ontsyfer nie; montlik verwant aan Illiries.
* [[Frigiese taal]] — taal van antieke [[Frigië]]; verwant aan [[Grieks]].
* [[Paionia|Paioniese taal]];
* [[Thraciese taal]]
* [[Daciese taal]] — moontlik verwant aan Albanees.
* [[Antieke Macedoniese taal]] — waarskynlik verwant aan Grieks, ander stel 'n verhouding met Illiries, Thracies or Frigies voor.
* [[Eliems]] - een van antieke tale van Sicilië.
* [[Lusitaans]] - soortgelyk aan Kelties en Italies, waarskynlik nader aan Italies.
 
Daar is sonder twyfel ander Indo-Europese tale wat verwdwyn het sonder om enige spore oor te laat.
219

wysigings