Verskil tussen weergawes van "Johan Goosen"

75 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| sterfteplek =
| lengte = 1,85 m
| gewig = 8589 kg
| springbokid = 839
| sarugbyno = 37618
| ru_posisies = [[Losskakel]]
| ru_huidigeposisie = Losskakel
| ru_huidigespan = Racing 92Montpellier
| ru_amateurjare =
| ru_amateurklubs =
| ru_amklubpunte =
| ru_amopdatering =
| ru_klubjare = 2014–2014–2016
2018-
| ru_proklubs = Racing 92
Montpellier
| ru_klubwedstryde = 4751
17
| ru_klubpunte = (217237)
(27)
| ru_klubopdatering = 20 Augustus 2016
| provinsievert =
| super14punte = (331)
| ru_currentclub =
| super14opdatering = 2018 AugustusJulie 20162019
| ru_provinsie = [[Vrystaat Cheetahs|Vrystaat]]
| ru_provinsiejare = 2011–2014
| ru_provinsiewedstryde = 18
| ru_provinsiepunte = (143)
| ru_provinsieopdatering = 2018 AugustusJulie 20162019
| ru_sewesnasionalejare =
| ru_sewesnasionalespan =
| ru_nasionalespan = {{nowrap|{{vlagikoon|RSA}} [[Junior Bokke|SA o/20-span]]}}
{{Rugby-unie-landdata|RSA}}
Springbok XV
| ru_nasionalejare = 2011
2012–
2014
| ru_nasionalewedstryde = 5
913
1
| ru_nasionalepunte = (79)
(2025)
(9)
| ru_nsopdatering = 1018 SeptemberJulie 20162019
| ru_afrigtingklubs =
| ru_afrigtingjare =

'''Johan Goosen''' (gebore in [[Burgersdorp]], [[27 Julie]] [[1992]]) is ’n [[rugby]]speler wat vir die [[Cheetahs]] as losskakel speelgespeel het in die [[Curriebeker]] en die [[Superrugby]]reeks. Hy het vir die Suid-Afrikaanse Skolespan gespeel en het ook Suid-Afrika verteenwoordig in die 2011 IRR Junior Rugbywêreldbeker.

Goosen is gekies as lid van die Suid-Afrikaanse onder 20-span wat sou deelneem aan die 2011 IRR Junior Wêreldkampioenskap<ref>{{en}} [http://www.sport24.co.za/Rugby/SA-Under-20-squad-named-20110506 Sport24]</ref> maar doen ’n skouerbesering op teen die [[Highlanders (Superrugbyspan)|Highlanders]] wat hom uit die toernooi hou.<ref>{{en}} {{cite web |last=Nel |first=Brenden |url=http://www.supersport.com/rugby/super-rugby/news/120429/Goosen_out_for_four_months |title=Goosen uit vir vier maande |format=html |date=29 April 2012 |accessdate=29 April 2012 }}</ref>
Goosen maak sy Springbokdebuut op 8 September [[2012]] teen [[Australië nasionale rugbyspan|Australië]] in [[Perth]]. Hulle verloor 26–19 nadat hy opdraf as plaasvervanger-losskakel vir [[Morné Steyn]] in the 59ste minuut van die wedstryd.

Sy insluiting as jong Bok het ’n sensasie onder menige ondersteuners verskaf, omdat gereken is dat die nommer-een Springboklosskakel, Steyn, die balbesit te veel wegskop; nie aanval deur te hardloop nie, en boonop ook nie met al sy stelskoppe pale toe geslaag het nie. Die volgende twee Saterdae speel Goosen in die begin-vyftiental vir die Springbokke op losskakel, waar hy hom goed van sy taak kwytgekwyt het.

In Maart 2013 doen hy 'n kniebesering op tydens 'n Cheetah-spanoefening in [[Sydney]]<ref name="Goosen beseer knieligamente in Australië">{{en}} {{cite web | url=http://www.espnscrum.com/southafrica/rugby/story/179011.html | title=Goosen beseer knieligamente in Australië | work=ESPN Scrum | date=19 Maart 2013 | accessdate=25 Junie 2013}}</ref> wat hom tot Oktober van die veld af gehou het. Op 14 Junie 2014 speel hy vir ongeveer 10 minute vir die Springbokke teen [[Wallis nasionale rugbyspan|Wallis]] in [[Durban]], maar is weer af met 'n skouerbesering.
|title = Springbokspanne gehaal
|list1 =
{{Springbokke (2012)}}
{{Springbokke (2013)}}
{{Springbokke (2014)}}
100 655

wysigings