Verskil tussen weergawes van "Turbo-aanjaer"

686 grepe verwyder ,  13 jaar gelede
Die omhulsel rondom die kompressor se stuwer en turbine versamel en stuur die gasvloeie deur die wiele. Die grootte en die vorm van die omhulsel bepaal baie van die werkverrigtingseienskappe van die turbo-aanjaer. Die oppervlakte van die koniese deel vanaf die spil tot die wye tuit word uitgedruk as 'n verhouding. Sommige vervaardigers verskaf 'n basiese samestelling met verskeie keuses van bogenoemde verhouding. Dit laat die ontwerper toe om 'n doelgemaakte ontwerp daar te stel in terme van die werkverrigting, reaksiesnelheid en doeltreffendheid na gelang van die spesifieke ontwerpdoelwit. Die turbine- en stuwerwiel groottes dikteer ook die hoeveelheid lug of uitlaatgas wat deur die stelsel kan vloei en die relatiewe doeltreffendheid van hul werking. 'n Algemene reël is dat hoe groter die turbine- en kompressorwiele hoe groter die lugvloeikapasiteit. Mates en vorms, asook die kromming van- en die aantal lemme op die wiele wissel. Die as verbind die stuwer en turbine aanmekaar. Die as moet ook laers bevat om wrywing te verlaag.
 
===Drukverhoging===
<!-- Moet nog vertaal word
Die drukverhoging verwys na die toename in die absolute inlaatverdeelpyp se druk wat deur die turbo-aanjaer veroorsaak word. Dit is presies gelyk aan die druk soos op 'n [[drukmeter]] aangedui word. Die drukverhoging word beperk om die enjinstelsel binne sy bedryfsbestek te hou en word beheer deur 'n afvoersluis wat uitlaatgasse verby die uitlaatturbine laat vloei. In sommige motors hang die maksimum drukverhoging af van die brandstof se [[oktaangehalte]] en word elektronies beheer deur 'n [[enjinklop|klopsensor]].
 
Baie dieselenjins het nie so 'n afvoersluis nie omdat die hoeveelheid uitlaatgas direk beheer word deur die hoeveelheid brandstof wat ingespuit word en klein veranderinge in die drukverhoging maak nie 'n groot verskil aan die enjin se werkverrigting nie.
===Boost===
[[Boost (automotive engineering)|Boost]] refers to the increase in [[Manifold absolute pressure|manifold pressure]] that is generated by the turbocharger in the [[intake]] path or specifically [[intake manifold]] that exceeds normal [[atmospheric pressure]]. This is also the level of boost as shown on a [[pressure gauge]], usually in [[bar (unit)|bar]], [[Pound-force per square inch|psi]] or possibly [[pascal (unit)|kPa]] This is representative of the extra air pressure that is achieved over what would be achieved without the [[forced induction]]. Manifold pressure should not be confused with the amount, or "weight" of air that a turbo can flow.
 
===Afvoersluis===
Boost pressure is limited to keep the entire engine system including the turbo inside its design operating range by controlling the [[wastegate]] which shunts the exhaust gases away from the exhaust side turbine. In some cars the maximum boost depends on the fuel's [[octane rating]] and is electronically regulated using a [[engine knocking|knock]] [[sensor]], see [[Automatic Performance Control]] (APC).
Die vinnig draaiende kompressor turbine trek 'n groot hoeveelheid lug in en forseer dit deur die enjin. As die turbo-aanjaer se uitsetvloei die enjin se volumetriese vermoë oorskry sal die inlaatverdeelpyp se druk te hoog word. Die rotasiesnelheid van die turbine kan ook te hoog word en daarom moet die uitlaatgas wat dit aandryf beheer word. Vir die doeleinde is die gebruik van 'n afvoersluis die mees algemene meganiese manier om die spoed te beheer. Die stelsel word dikwels deur 'n bykomstige elektroniese beheerstelsel bygestaan. Die hoofdoel van die afvoersluis is dus om van die uitlaatgas rondom die turbine te lei wanneer die verlangde inlaatdruk verkry is. Die meeste passasiersvoertuie se afvoersluise word by die turbo-aanjaer ingebou.
 
<!-- Moet nog vertaal word
Many diesel engines do not have any wastegate because the amount of exhaust energy is controlled directly by the amount of fuel injected into the engine and slight variations in boost pressure do not make a difference for the engine.
 
===Wastegate===
By spinning at a relatively high speed the compressor turbine draws in a large volume of air and forces it into the engine. As the turbocharger's output flow volume exceeds the engine's volumetric flow, [[manifold absolute pressure|air pressure]] in the [[intake]] system begins to build, often called [[Boost (automotive engineering)|boost]]. The speed at which the assembly spins is proportional to the pressure of the compressed air and total mass of air flow being moved. Since a turbo can spin to RPMs far beyond what is needed, or of what it is safely capable of, the speed must be controlled. A [[wastegate]] is the most common mechanical speed control system, and is often further augmented by an electronic [[boost controller]]. The main function of a wastegate is to allow some of the exhaust to bypass the turbine when the set intake pressure is achieved. Most passenger car wastegates are integral to the turbocharger.
 
===Anti-Surge/Dump/Blow Off Valves===
8 945

wysigings