Verskil tussen weergawes van "Suidelike Verbypad"

geen wysigingsopsomming nie
(+ Kaart & Kategorie)
[[Lêer:Johannesburgmap-N12.jpg|duimnael|Die Suidelike Verbypad in rooi]]
 
Die '''Suidelike Verbypad''' is 'n snelweg in die suide van [[Johannesburg]] wat die [[N12 (Suid-Afrika)|N12]] nasionale pad suid om die stad neem. Die snelweg begin by die Diepslootwisselaar en gaan ooswaarts. Dan gaan die snelweg deur die bekende Uncle Charlieswissellaar, deur die Xavierstraatwissellaar, deur die Kliprivierrylaanwissellaar, deur die Comarowegwissellaar, deur die Readingwissellaar tot by die Elandswissellaar waar dit aansluit by die [[Oostelike Verbypad]] of [[N3 (Suid-Afrika)|N3]].
 
Vervolgens gaan die snelweg deur die bekende Uncle Charlieswissellaar, dan die Xavierstraatwissellaar, die Kliprivierrylaanwissellaar, die Comarowegwissellaar, die Readingwissellaar tot by die Elandswissellaar waar dit aansluit by die [[Oostelike Verbypad]] of [[N3 (Suid-Afrika)|N3]].
 
== Sien ook ==
 
{{Johannesburg-saadjie}}
{{Vervoersaadjie}}
{{Johannesburg snelweë}}
 
84 507

wysigings