Verskil tussen weergawes van "Turbo-aanjaer"

211 grepe verwyder ,  13 jaar gelede
Die vinnig draaiende kompressor turbine trek 'n groot hoeveelheid lug in en forseer dit deur die enjin. As die turbo-aanjaer se uitsetvloei die enjin se volumetriese vermoë oorskry sal die inlaatverdeelpyp se druk te hoog word. Die rotasiesnelheid van die turbine kan ook te hoog word en daarom moet die uitlaatgas wat dit aandryf beheer word. Vir die doeleinde is die gebruik van 'n afvoersluis die mees algemene meganiese manier om die spoed te beheer. Die stelsel word dikwels deur 'n bykomstige elektroniese beheerstelsel bygestaan. Die hoofdoel van die afvoersluis is dus om van die uitlaatgas rondom die turbine te lei wanneer die verlangde inlaatdruk verkry is. Die meeste passasiersvoertuie se afvoersluise word by die turbo-aanjaer ingebou.
 
=== Stuwingsvermydings-, Stort- of Afblaaskleppe ===
<!-- Moet nog vertaal word
Turbo-aangedrewe enjins wat met 'n vol-oop smoorklep en teen hoë omwentelinge werk vereis 'n groot hoeveelheid lug om te vloei tussen die turbo en die inlaat van die enjin. As die smoorklep toegemaak word sal die saamgeperste lug na die smoorklep beweeg sonder 'n plek om heen te gaan. Dit kan 'n stuwing tot gevolg hê wat die druk van die lug tot so 'n mate verhoog dat die enjin beskadig kan word. Die skielike drukverhoging kan ook 'n terugvloei na die turbo se kompressor veroorsaak wat die kompressor se wiel skielik sal rem. As die smoorklep weer oopgemaak word sal die terugdruk ook veroorsaak dat die kompressor stadig versnel en dus die reaksiesnelheid van die enjin beïnvloed. Om hierdie verskynsel te verhoed word 'n klep tussen die turbo en die inlaat geïnstalleer om die oortollige lug af te blaas. Die kleppe word gewoonlike geaktiveer deur die enjin vakuum of deur elektroniese beheermetodes.
 
Die hoofdoel van die klep is om skade aan die enjin te vermy deur 'n drukstuwing en om te verseker dat die Turbo altyd teen 'n hoë spoed bly draai. Die kleppe kan ook gebruik word om die drukverhoging te beheer op 'n soortgelyke wyse as die afvoersluis maar word selde gebruik om praktiese redes. Die lug word gewoonlik na atmosfeer afgeblaas of kan alternatiewelik na die turbo se inlaat gehersirkuleer word. Die hersirkulasie verminder die blaasklank wat die turbo voortbring.
===Anti-Surge/Dump/Blow Off Valves===
 
Turbo charged engines operating at wide open throttle and high rpm require a large volume of air to flow between the turbo and the inlet of the engine. When the throttle is closed compressed air will flow to the throttle valve without an exit (i.e. the air has nowhere to go).
 
<!-- Moet nog vertaal word
This causes a surge which can raise the pressure of the air to a level which can be destructive to the engine e.g. damage may occur to the throttle plate, induction pipes may burst. The surge will also decompress back across the turbo, as this is the only path with the air can take.
 
The reverse flow back across the turbo acts on the compressor wheel and causes the turbine shaft to reduce in speed quicker than it would naturally. When the throttle is opened again, the turbo will have to spin-up for longer to the required speed, as turbo speed is proportional to boost/volume flow. In order to prevent this happening, a valve is fitted between the turbo and inlet which vents off the excess volume of air. These are known as anti-surge, dump or blow-off valves. They are normally operated by engine vacuum or by electronic control.
 
The primary use of this valve is to prevent damage to the engine by a surge of compressed air and to maintain the turbo spinning at a high speed. They can also be used as a bypass valve to control boost in a similar fashion as a waste gate, but this is rarely seen as it is impractical. The air is usually vented to atmosphere, or can be recycled back into the turbo inlet. Recycling back into the turbo causes the venting sound to be reduced but as the excess volume of air is not removed problems may arise.
 
===Fuel efficiency===
8 945

wysigings