Verskil tussen weergawes van "Tiananmen-betogings van 1989"

k
(Skakel)
In 1988 en 1989 het dit duidelik geword dat Deng se ekonomiese hervormings skadelike newe-effekte gehad het. [[Inflasie]] was dertig persent en lone is nie aangepas by die pryse van goedere nie. Daarbenewens sou die hervormings en die neiging tot meer openheid in die [[Sowjetunie]] onder leiding van [[Michail Gorbatsjof]] waarskynlik 'n belangrike rol speel in die uitbreek van studente-protes op die Tiananmen-plein.
 
Studente protes het op 17 April 1989 uitgebreek, eise vir politieke hervorming, die beëindiging van [[korrupsie]] binne die Kommunistiese Party en meer [[demokrasie]], word gestel. Die protesaksie het voortgeduur tot die maand Junie. Die BBC News Service skat die aantal betogers op sy hoogtepunt op 250 000. Intussen het 'n hewige magstryd in die land se hoogste beheerliggaam tussen premier [[Li Peng]] gewikkel, ondersteun deur Deng en party leier Zhao Ziyang. Die konflik is gevestig ten gunste van Li Peng. Dit het gelei tot die bloedige optrede deur die Chinese leër wat studente met tenks en soldate aangeval het. Die dodetal word geskat tussen 1500 en 3000 sterftes.
 
== Nasleep ==
20 052

wysigings