Verskil tussen weergawes van "Saxofoon"

8 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Administrateur CommonsDelinker vervang "Saxophone_alto.jpg" met "Yamaha_YAS-25_20040517.jpg" omrede: File renamed: c:COM:FR#FR2
k (thumb → duimnael)
(Administrateur CommonsDelinker vervang "Saxophone_alto.jpg" met "Yamaha_YAS-25_20040517.jpg" omrede: File renamed: c:COM:FR#FR2)
[[Beeld:SaxophoneYamaha altoYAS-25 20040517.jpg|duimnael|Saxofoon]]
 
Die '''Saxofoon''' (soms '''saksofoon''' geskryf) is 'n [[musiekinstrument]] wat in die 1840's deur Adolphe Sax in [[Parys]] ontwerp is. Hy was lid van die familie Sax wat instrumente vervaardig en daarmee in [[Brussels]] begin het. Die saxofoon was gewild onder Franse komponiste en het gou 'n plek in die Franse militêre orkeste gevind. Geleidelik is dit ook in Franse operas aangewend. In die VSA het Sousa dit in die 1890's in komposisies gebruik, en daarna het dit 'n gewilde jazzinstrument geword.
7 374

wysigings