Verskil tussen weergawes van "Li Peng"

39 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Beeld
k (Kategorie)
(Beeld)
[[Lêer:Li Peng.png|duimnael|Li Peng]]
'''Li Peng''' ([[Chinees]]: 李鹏; [[pinyin]]: Lǐ Péng; [[20 Oktober]] [[1928]] - [[22 Julie]] [[2019]]) was 'n [[Chinese]] [[politikus]]. Bekend as die 'Slagter van [[Beijing]]' vir sy rol in die [[Tiananmen-betogings van 1989|Tiananmen-plein bloedbad]]. Li was van 1987 tot 1998 die vierde premier van die [[Volksrepubliek China]] en was die voorsitter van die Staande Komitee van die China se nasionale volksvergadering, die belangrikste wetgewende liggaam van China, van 1998 tot 2003. Li was vir die grootste deel van die negentigerjare tweede in die rangorde van die [[Kommunistiese Party van China]] (KPC) net na die destydse sekretaris van die Party, Jiang Zemin. Hy het tot sy aftrede in 2002 sy setel in die KPC Politburo Staande Komitee behou. Hy het sy setel in die KPC Politburo Staande Komitee behou tot met sy aftrede in 2002.
 
19 650

wysigings