Verskil tussen weergawes van "11 April"

154 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
* [[1111]] – [[Teenpous Silvester IV]] onderwerp hom aan [[Pous Paschalis II]] (of dalk 12 April).
* [[1286]] – [[Pous Honorius IV]] [[Ekskommunikasie|ekskommunikeer]] koning James II van [[Sisilië]] saam met die biskoppe wat hom gekroon het.
* [[1512]] – Die [[Slag van Ravenna]] vind plaas.
* [[1682]] – [[Pous Innocentius XI]] annuleer die vier Galliese Vryhede.
* [[1775]] – Laaste doodstraf vir [[toorkuns]] in [[Duitsland]].
* [[1914]] – [[Hoërskool Ermelo]] kom tot stand.
* [[1921]] – Eerste sportuitsending oor [[radio]].
* 1921 – Die [[Emirate van Transjordanië]] geskep.
* [[1941]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Die [[Luftwaffe]] bombardeer [[Coventry]], [[Engeland]].
* [[1945]] – Tweede Wêreldoorlog: Die VSA-magte bevry [[Buchenwald]] [[konsentrasiekamp]].
* [[1945]] – Die Duitse stad [[Neumark]] in die Opperpalts word vir die tweede keer tydens die Tweede Wêreldoorlog deur 'n Geallieerde bomaanval vernietig.
* [[1968]] – [[Duitsland|Duitse]] studenteleier, [[Rudi Dutschke]], word geskiet in [[Berlyn]].
* [[1970]] – ''[[Apollo 13]]'' word gelanseer.
* [[1979]] – Die bewind van die [[Uganda|Ugandese]] diktator, [[Idi Amin]], word omvergewerp.
*1316 – Édouard I de Beaujeu, Franse heer van Beaujeu en heer van Montpensier.
*1348 – Andronikos IV, Bisantynse keiser.
* [[1357]] – Koning [[John I van Portugal|Johan I van Portugal.]]
*1370 – Friedrich I, Duitse vors uit die huis van Wettin.
*[[1492]] – [[Margaret van Navarre|Margarete van Navarre]], Koningin van Navarre en skrywer († [[1549]]).
*1493 – Georg I, hertog van Pommere.
*1540 – Johann Debel, Duitse literatuurwetenskaplike en lutherse teoloog.
*1672 – Johann Christian Bucke, Duitse lutherse teoloog.
*1675 – Johann Daniel Herrnschmidt, Duitse lutherse teoloog.
* [[1819]] – [[Charles Hallé]], Franse pianis en dirigent († [[1895]]).
* [[1825]] – [[Ferdinand Lassalle]], Franse politikus († [[1864]]).
*1824 – [[Johanna von Puttkamer]], Duitse eggenoot van [[Otto von Bismarck]].
* [[1825]] – [[Ferdinand Lassalle]], Franse politikus († [[1864]]).
*[[1851]] – Johannes Lehmann-Hohenberg, Duitse geoloog.
*1852 – Bérenger Saunière, Franse priester in Rennes-le-Château.
*[[1987]] – [[Erskine Caldwell]], outeur
* 1987 – [[Primo Levi]], chemikus, komponis, outeur.
*[[2001]] – [[Harry Secombe]], [[akteur]], [[komediant]], lid van ''[[The Goon Show]]''
 
== Vakansiedae ==
83 416

wysigings